<stringname="sim_missing_summary"product="tablet">\'n SIM-kaart is nie bespeur in jou tablet. Om \'n SIM-kaart by te voeg, lees die instruksies wat saam gekom het met jou tablet.</string>
<stringname="sim_missing_summary"product="default">\'n SIM-kaart is nie bespeur in jou foon. Om \'n SIM-kaart by te voeg, lees die instruksies wat saam gekom het met jou foon.</string>
<stringname="choose_data_sim_summary"product="tablet">Watter SIM wil jy gebruik vir data? Die gekose SIM kan netwerk koste aangaan, dit sal gebruik word met die opstel van jou tablet.</string>
<stringname="choose_data_sim_summary"product="default">Watter SIM wil jy gebruik vir data? Die gekose SIM kan netwerk koste aangaan, dit sal gebruik word met die opstel van jou foon.</string>
<stringname="date_time_summary">Stel jou tydsone en pas huidige datum en tyd toe, indien nodig</string>
<stringname="backup_data_summary"><b>Rugsteun</b> program data, Wi-Fi wagwoorde en ander instellings na Google-bedieners</string>
<stringname="other_services_summary">Hierdie dienste word deur Google verskaf en jy kan dit aktiveer of deaktiveer op enige tyd. Data sal in ooreenstemming met Google se <xliff:gid="name"example="Privacy Policy">%s</xliff:g> gebruik word.</string>
<stringname="location_services_summary">Ligging dienste laat stelsel en ander 3rde party programme toe om data te gebruik soos jou benaderde ligging. Bv \'n program kan jou benaderde ligging gebruik om nabygeleë koffiewinkels op te spoor.</string>
<stringname="location_access_summary"><b>Laat programme toe wat jou toestemming gevra het</b> om jou ligging inligting te gebruik. Dit kan jou huidige ligging en plekke asook liggings en plekke uit die verlede insluit.</string>
<stringname="location_network"><b>Gebruik Wi-Fi</b> om programme te help om jou ligging te bepaal.</string>
<stringname="location_network_telephony"><b>Gebruik Wi-Fi en mobiele netwerke</b> om programme te help om jou ligging te bepaal.</string>
<stringname="location_network_gms"><b>Gebruik Google se ligging diens</b> om programme te help om jou ligging te bepaal. Dit beteken dit stuur anonieme ligging data na Google, selfs wanneer daar geen programme aktief is nie.</string>
<stringname="setup_mobile_data">Skakel mobiele data aan</string>
<stringname="enable_mobile_data_summary">Wil jy sellulêre data aanskakel gedurende opstelling? Wanneer aangeskakel kan dit tot data kostes lui.</string>
<stringname="services_explanation"product="tablet">Hierdie dienste werk vir jou om die vermoëns van jou tablet uit te brei. Data sal in ooreenkomstig met LineageOS se <xliff:gid="name"example="Privaatheidspolitiek">%s</xliff:g> gebruik word.</string>
<stringname="services_explanation"product="default">Hierdie dienste werk vir jou om die vermoëns van jou foon uit te brei. Data sal in ooreenkomstig met LineageOS se <xliff:gid="name"example="Privaatheidspolitiek">%s</xliff:g> gebruik word.</string>
<stringname="services_metrics_label"><xliff:gid="name"example="Help improve CyanogenMod">%1$s</xliff:g> deur outomaties diagnostiese en gebruikersdata na LineageOS te stuur. Hierdie inligting kan nie gebruik word om jou te identifiseer nie en help spanne werk op dinge soos batterylewe, programwerkverrigting en nuwe <xliff:gid="name"example="CyanogenMod">%2$s</xliff:g> kenmerke.</string>
<stringname="services_apply_theme_label"><xliff:gid="name"example="Apply the Material theme">%s</xliff:g> aktiveer \'n unieke visuele styl vir jou ikone, agtergrond en nog baie meer.</string>
<stringname="services_os_privacy_guard"><b>Aktiveer privatheidheidswag</b>om jou persoonlike data soos kontakte, boodskappe of oproepgeskiedenis nie beskikbaar vir nuut geïnstalleerde toepassings te maak nie</string>
<stringname="setup_require_cyanogen_label"><b>Jou rekening wagwoord sal vereis word</b> om jou toestel te gebruik, selfs na \'n fabriek herstel.</string>