CyanogenMod Stelsel Skep \'n persoonlike teël binne die vinnige instellings paneel Laat \'n program toe om \'n vinnige instellings teël te publiseer. verander stelsel se netwerk instellings Laat \'n toep toe om veranderinge te maak aan vliegtuigmodus en mobiele netwerk instellings. verander stelsel klank instellings Laat \'n toep toe om veranderinge te maak aan die onderbreking modus klank instellings. Verbind aan a pasgemaakte teël luisteraar diens Laat toe die program om te bind aan a top vlak koppelvlak van \'n pasgemaakte teël luister diens. kyk na die foon status en data koppeling met ondersteuning na menigvuldige SIMs Laat \'n toep toe om te kyk na die foon status en data koppeling met ondersteuning van menigvuldige SIM. verander die foon status en data koppeling met ondersteuning na menigvuldige SIMs Laat \'n toep toe om veranderinge te maak op jou foon status en data koppeling met ondersteuning van menigvuldige SIM. verander stelsel profiele Laat \'n toep toe om stelsel profiele te verander. gebruik hardeware raamwerk Laat program toegang tot die CM hardeware raamwerk. verander direk jou wekkers Laat \'n toep toe om by te voeg, te verander of al jou alarms te verwyder. verander geskeduleerde wekkers Laat \'n toep toe om geskeduleerde wekkers aan en af te skakel. toegang na geskeduleerde wekkers Laat \'n toep toe om jou geskeduleerde wekkers te lees. verander CM stelsel instellings Laat \'n toep toe om CM stelsel instellings te verander. verander CM veilige instellings Laat \'n toep toe om CM veilige stelsel instellings te verander. Nie vir gebruik deur normale toeps nie. bestuur aanhoudende spasie Laat \'n toep toe om eienskappe te skryf of lees, al word jou toestel herstel na fabriek instellings. toegang na toep voorstelle Laat \'n toep toegang na toep voorstelle. Pasgemaakte teël luisteraar voegby of verwyder toeps na beskermde toeps Laat \'n toep toe om ander toeps as beskermde toep te merk en hulle toe te sluit. Normaal Werk Tuis Stil Nag Motor Foon Kalender Gmail Epos SMS Ander Bespaar krag Gebalanseerd Werkverrigting Doeltreffendheid Vinnige Outomaties Kleurtemperatuur van die skerm sal outomaties aanpas na sononder en sonop Af Skakel al die aanpassings af Dag Gebruik dag instellings alleenlik Nag Gebruik nag instellings alleenlik Buitekant (helder son) Gebruik buite instellings alleenlik LewendigeVertoning kan jou oogspanning verminder en help jou slaap in die nag. Klik hier om dit uit te probeer! LiveDisplay af. LiveDisplay: outo modus. LiveDisplay: dag modus. LiveDisplay: nag modus. LiveDisplay: buitelug modus. LiveDisplay afgeskakel. LiveDisplay verander na outo modus. LiveDisplay verander na dag modus. LiveDisplay verander na nag modus. LiveDisplay verander na buitelug modus. derde party slotskerm Laat \'n toep toe om gebruik te word as \'n onveilige skermslot. Gevorderde instellings Gebare Ekstras Haptiese terugvoer Vibreer wanneer \'n gebaar opgetel word Kon nie tema installeer %1$s kon nie installeer nie Herstel tema Stelsel tema is herstel a. g. v. baie program foute. toegang tot tema diens Laat \'n toep toe om toegang na die tema diens te verkry. Moet nooit nodig wees vir normale programme nie. lees jou tema inligting Laat die toep toe om jou temas te lees en bepaal watter tema jy toegepas het. verander jou temas Laat die toep toe om nuwe temas by te voeg en verander die tema wat jy toegepas het. toegang na prestasie bestuurder Laat \'n toep toe om toegang na die prestasie diens te verkry. Moet nooit nodig wees vir normale programme nie. toegang na lewendige slotskerm se bestuurder diens Laat \'n toepassing toegang die lewendige Slotskerm se bestuurder diens. toegang na lewendige slotskerm se bestuurder diens Laat stelsel toepassings toegang na die lewendige slotskerm se bestuurder diens. toegang na lewendige slotskerm se bestuurder diens Laat \'n diens toegang na die lewendige slotskerm se bestuurder diens. lees weer Laat \'n toep toe om inhoud te lees vanaf die weer verskaffer. opdateer weer verskaffer Laat \'n toep toe om inhoud van die weer verskaffer by te werk. bind as \'n weer verskaffer diens Laat \'n toep toe om as \'n weer diens verskaffer geïdentifiseer te word. toegang na weer diens Laat \'n toep om toegang te verkry tot die weer diens in die stelsel. Moet nooit nodig wees vir die normale toepassings. modifiseer data gebruik databasis Laat \'n toep toe om die inhoud opdateer van die data gebruik databasis. lees data gebruik databasis Laat \'n toep toe om inhoud te lees van die data gebruik databasis. bestuur LiveDisplay instellings Laat \'n toep toe om gevorderde skerm instellings te konfigureer. neem oudio-sessie verandering waar Laat \'n toep toe, om oudio-strome wat geskep en vernietig word, waar te neem. bestuur oudio-sessie veranderinge Laat \'n toep toe om oudio-stroom bywerkings te stuur. Temas Verpersoonlik jou tema Begin toeps\u2026 Optimalisering van stoor spasie\u2026 Berei tans voor om te begin\u2026 Optimalisering voltooid. Berei %1$s voor\u2026 Berei toeps voor\u2026 %1$d van %2$d toeps