Opstel Ghoeroe
Volgende
Slaan oor
Begin
Gedoen
OK
Net \'n sekonde\u2026
Opstelling is voltooi
Welkom
Kies Wi\u2011Fi
SIM-kaart ontbreek
Kies \'n SIM vir data
Ligging dienste
Ander dienste
Datum & tyd
Huidige datum
Huidige tyd
\'n SIM-kaart is nie bespeur in jou tablet. Om \'n SIM-kaart by te voeg, lees die instruksies wat saam gekom het met jou tablet.
\'n SIM-kaart is nie bespeur in jou foon. Om \'n SIM-kaart by te voeg, lees die instruksies wat saam gekom het met jou foon.
Watter SIM wil jy gebruik vir data? Die gekose SIM kan netwerk koste aangaan, dit sal gebruik word met die opstel van jou tablet.
Watter SIM wil jy gebruik vir data? Die gekose SIM kan netwerk koste aangaan, dit sal gebruik word met die opstel van jou foon.
Stel jou tydsone en pas huidige datum en tyd toe, indien nodig
Rugsteun program data, Wi-Fi wagwoorde en ander instellings na Google-bedieners
Hierdie dienste word deur Google verskaf en jy kan dit aktiveer of deaktiveer op enige tyd. Data sal in ooreenstemming met Google se %s gebruik word.
Ligging dienste laat stelsel en ander 3rde party programme toe om data te gebruik soos jou benaderde ligging. Bv \'n program kan jou benaderde ligging gebruik om nabygeleë koffiewinkels op te spoor.
Laat programme toe wat jou toestemming gevra het om jou ligging inligting te gebruik. Dit kan jou huidige ligging en plekke asook liggings en plekke uit die verlede insluit.
Verminder battery verbruik deur die beperking van die aantal GPS opdaterings per uur.
Gebruik Wi-Fi om programme te help om jou ligging te bepaal.
Gebruik Wi-Fi en mobiele netwerke om programme te help om jou ligging te bepaal.
Gebruik Google se ligging diens om programme te help om jou ligging te bepaal. Dit beteken dit stuur anonieme ligging data na Google, selfs wanneer daar geen programme aktief is nie.
Skakel mobiele data aan
Geen diens
Net Noodoproepe
Wil jy sellulêre data aanskakel gedurende opstelling? Wanneer aangeskakel kan dit tot data kostes lui.
Nee
Ja
SIM %d - %s
Noodoproep
Privaatheid beleid
Help verbeter %s
Pas %s tema toe
%s aktiveer \'n unieke visuele styl vir jou ikone, agtergrond en nog baie meer.
Gebruik skerm navigasie sleutels in plaas van hardeware sleutels.
Ontsluit
Die toestel is gesluit deur die gebruiker.
Om hierdie funksie te aan/af te skakel, gaan asseblief na Instellings > Sekuriteit
Kies nog \'n skerm sluit tipe
Hoe wil jy jou skerm sluit?
Vingerafdruk opstelling
Om jou vingerafdruk sensor te gebruik om jou skerm te ontsluit, benodig jy:
Stel \'n tweede ontsluit metode op
Voeg jou vingerafdruk by
Stel skerm sluit op
%1$s SIM opgespoor
Kies skerm sluit tipe
Hoe wil jy jou skerm sluit?
Beskerm jou foon
Beskerm die toestel\" en vereis \'n PIN, patroon of wagwoord om skerm te ontsluit\"