Opstel Ghoeroe Volgende Slaan oor Begin OK Net \'n sekonde\u2026 Opstelling is voltooi Welkom Kies Wi\u2011Fi SIM-kaart ontbreek Kies \'n SIM vir data Ligging dienste Ander dienste Datum & tyd Huidige datum Huidige tyd \'n SIM-kaart is nie bespeur in jou tablet. Om \'n SIM-kaart by te voeg, lees die instruksies wat saam gekom het met jou tablet. \'n SIM-kaart is nie bespeur in jou foon. Om \'n SIM-kaart by te voeg, lees die instruksies wat saam gekom het met jou foon. Watter SIM wil jy gebruik vir data? Die gekose SIM kan netwerk koste aangaan, dit sal gebruik word met die opstel van jou tablet. Watter SIM wil jy gebruik vir data? Die gekose SIM kan netwerk koste aangaan, dit sal gebruik word met die opstel van jou foon. Stel jou tydsone en pas huidige datum en tyd toe, indien nodig Rugsteun program data, Wi-Fi wagwoorde en ander instellings na Google-bedieners Hierdie dienste word deur Google verskaf en jy kan dit aktiveer of deaktiveer op enige tyd. Data sal in ooreenstemming met Google se %s gebruik word. Ligging dienste laat stelsel en ander 3rde party programme toe om data te gebruik soos jou benaderde ligging. Bv \'n program kan jou benaderde ligging gebruik om nabygeleë koffiewinkels op te spoor. Laat programme toe wat jou toestemming gevra het om jou ligging inligting te gebruik. Dit kan jou huidige ligging en plekke asook liggings en plekke uit die verlede insluit. Verbeter ligging akkuraatheid deur programme toe te laat om jou GPS te kan gebruik op jou tablet. Verbeter ligging akkuraatheid deur programme toe te laat om jou GPS te kan gebruik op jou foon. Gebruik Wi-Fi om programme te help om jou ligging te bepaal. Gebruik Wi-Fi en mobiele netwerke om programme te help om jou ligging te bepaal. Gebruik Google se ligging diens om programme te help om jou ligging te bepaal. Dit beteken dit stuur anonieme ligging data na Google, selfs wanneer daar geen programme aktief is nie. Skakel mobiele data aan Geen diens Net Noodoproepe Wil jy mobiele data gebruik tydens die opstelling? Aan skakeling van mobiele data kan onderworpe aan data koste wees. Nee Ja SIM %d - %s Noodoproep Cyanogen funksies Hierdie dienste werk vir jou om die vermoëns van jou tablet uit te brei. Data sal in ooreenkomstig gebruik word met Cyanogen\'s %s. Hierdie dienste werk vir jou om die vermoëns van jou foon uit te brei. Data sal in ooreenkomstig gebruik word met Cyanogen\'s %s. Privaatheid beleid Help verbeter %s Pas %s tema toe %s aktiveer unieke ikone, agtergronde en lettertipe. Gebruik skerm navigasie sleutels in plaas van hardeware sleutels. Maak gebruik van veilige SMS Ontsluit Die toestel is gesluit deur die gebruiker. Benodig jou Cyanogen wagwoord om jou toestel te gebruik, selfs nadat \'n fabriek herstel gedoen is. Om hierdie funksie te aan/af te skakel, gaan asseblief na Instellings > Sekuriteit Sonder \'n Cyanogen bedryfstelsel rekening, sal jy nie in staat wees om:\n\nOm jou toestel met nuwe ikone, agtergronde en meer in die Temas program te verpersoonlik nie\n\nJou toestel te vind of op te spoor indien dit verlore gaan nie