"Lees e-posaanhegsels" "Laat hierdie program toe om jou e-pos-aanhegsels te lees." "Kry toegang tot e-posverskafferdata" "Laat hierdie program toe om jou e-posdatabasis te lees, insluitend ontvangde boodskappe, gestuurde boodskappe, gebruikername en wagwoorde." "E-pos" "Skryf" "Ontfout" "Volgende" "OK" "Kanselleer" "Vorige" "Stuur" "Antwoord" "Antwoord almal" "Vee uit" "Stuur aan" "Sterretjie" "Gedoen" "Skep nuwe" "Vee uit" "Geen vinnige antwoorde nie" "Gooi weg" "Stoor konsep" "Voer vinnige antwoord in" "Merk as gelees" "Merk as ongelees" "Voeg ster by" "Verwyder ster" "Herlaai" "Voeg rekening by" "Skryf" "Soek" "Rekeninginstellings" "Instellings" "Sinkroniseeropsies" "Merk as ongelees" "Skuif" "+ Cc/Bcc" "Voeg Cc/Bcc by" "Heg lêer aan" "Maak toe" "Stuur alle boodskappe" "Kies aanhegsel" "Skuif na" "Laai tans boodskappe…" "Verbindingsfout" "Onverwagse fout terwyl boodskapteks gelaai is. Boodskap is dalk te groot om te sien." "Skuif boodskappe" "Skuif boodskappe" "Skuif word nie op POP3-rekeninge ondersteun nie." "Kan nie skuif nie. Keuse bevat verskeie rekeninge." "Boodskappe in Konsepte, Uitkassie en Gestuur kan nie geskuif word nie." "%1$d ongelees (%2$s)" "%1$d ongelees (%2$s)" "%1$d ongelees (%2$s)" "in %d rekeninge" "in %d rekeninge" "aan %1$s" "%1$d nuwe boodskappe" "Alle rekeninge" "%1$d rekening" "%1$d rekeninge" "Inkassie" "Uitkassie" "Konsepte" "Gooi weg" "Gestuur" "Rommel" "Ongelees" "Inkassie (ongelees)" "Inkassie (almal)" "Gekombineerde aansig (%s)" "%d rekening" "%d rekeninge" "Weergawe: %s" "Inkassie" "Gester" "Konsepte" "Uitkassie" "Gekombineerde aansig" "Wys alle vouers" "Rekeninge" "Onlangse vouers (%s)" "Alle vouers" "Onlangse vouers" "Onderwerp" "Geen onderwerp" "Laai nog boodskappe" "%d gekies" "%d gekies" "Geen boodskappe nie" "Aan" "Cc" "Bcc" "Onderwerp" "Van:" "Aan:" "Cc:" "Bcc:" "Onderwerp:" "Skryf e-pos" \n\n"-------- Oorspronklike boodskap --------"\n"Onderwerp: %1$s"\n"Van: %2$s"\n"Aan: %3$s"\n"CC: %4$s"\n\n \n\n"%s het geskryf:"\n\n "Aangehaalde teks" "Sluit teks in" "Jy moet ten minste een ontvanger byvoeg." "Sekere e-posadresse is ongeldig." "Lêer te groot om aan te heg." "Voer vinnige antwoord in" "%1$s en %2$d ander" "Aan:" "Cc:" "Bcc:" "Datum:" "Van:" "Onderwerp:" "Kyk" "Installeer" "Speel" "Laai" "Inligting" "Stoor" "Gestoor" "Stop" "Aanhegsel gestoor as %s." "Kan nie aanhegsel stoor nie." "Let wel: Een of meer aanhegsels in jou aangestuurde boodskap sal afgelaai word voor dit gestuur word." "Boodskap" "Nooi uit" "Aanhegsel %1$d" "Aanhegsels %1$d" "Wys prente" "Wys altyd" "Wys altyd prente van hierdie sender" "Prente van hierdie sender sal outomaties gewys word." "Sien in kalender" "Kalenderuitnodiging" "Gaan jy?" " Ja" " Miskien" " Nee" "Jy het hierdie uitnodiging aanvaar" "Jy het \"miskien\" geantwoord op hierdie uitnodiging" "Jy het hierdie uitnodiging van die hand gewys" "Wys details" "Boodskapdetails" "Aanhegsel-inligting" "Wi-Fi-verbinding vereis" "Wi-Fi-instellings" "Programinstellings" "Kan nie aanhegsel oopmaak nie." "Omdat hierdie soort aanhegsel kwaadwillige sagteware kan bevat, kan jy dit nie stoor of oopmaak nie." "Die aanhegsel kan nie gestoor of oopgemaak word nie, weens die sekuriteitsbeleide wat vir die rekening van krag is." "Hierdie aanhegsel is te groot om op \'n mobiele netwerk af te laai. Jy kan dit aflaai wanneer jy weer aan \'n Wi-Fi-netwerk gekoppel is." "Daar is geen program geïnstalleer wat hierdie aanhegsel kan oopmaak nie. Probeer die toepaslike program van Android Market aflaai." "Hierdie aanhegsel is \'n program. Jy moet in Programme, onder Instellings, \"Onbekende bronne\" merk voor jy dit kan installeer." "Programme kan nie direk uit e-pos geïnstalleer word nie. Stoor eers hierdie program en installeer dit dan met gebruik van die aflaaiselprogram." "Die aanhegsel kon nie afgelaai word nie." "Kon nie van boodskap dekodeer nie." "Kyk %s" "Raak ontslae van hierdie boodskap?" "Gooi hierdie boodskappe weg?" "Boodskap uitgevee." "Boodskappe uitgevee." "Boodskap weggegooi." "Boodskap as konsep gestoor." "Hierdie aanhegsel kan nie vertoon word nie." "Open tans boodskap..." "%1$d boodskap geskuif na %2$s" "%1$d boodskappe geskuif na %2$s" "Kon een of meer aanhegsels nie aanstuur nie" "Aanhegsel nie aangestuur nie" "Kon nie aanmeld nie" "%dB" "%dB" "%dKB" "%dKB" "%dMB" "%dMB" "%dGB" "%dGB" "Nuwer" "Ouer" " — " "Rekening-opstelling" "Voeg \'n Exchange-rekening by" "Voeg \'n Exchange ActiveSync-rekening by" "E-posrekening" "Jy kan e-pos vir die meeste rekeninge in net \'n paar stappe opstel." "Jy kan \'n Exchange-rekening in net \'n paar stappe opstel." "Jy kan \'n Exchange ActiveSync-rekening in net \'n paar stappe opstel." "E-posadres" "Wagwoord" "Stuur e-pos by verstek vanaf hierdie rekening." "Handmatige opstelling" "Voer asseblief \'n geldige e-posadres en wagwoord in." "Duplikaatrekening" "Die wagwoord begin of eindig met een of meer spasies. Baie bedieners ondersteun nie wagwoorde wat spasies bevat nie." "Haal tans rekeninginligting op…" "Kontroleer tans inkomende bedienerinstellings…" "Kontroleer tans uitgaande bedienerinstellings…" "Rekening-opstelling" "Jou rekening is nou opgestel en e-pos is op pad!" "Gee hierdie rekening \'n naam (opsioneel)" "Jou naam (staan op uitgaande boodskappe)" "Hierdie veld kan nie leeg wees nie" "Rekening-opstelling" "Rekeningtipe" "Watter soort rekening is dit?" "Rekening-opstelling" "Inkomende bedienerinstellings" "Gebruikernaam" "Wagwoord" "POP3-bediener" "IMAP-bediener" "Poort" "Sekuriteitstipe" "Geen" "SSL/TLS (Aanvaar alle sertifikate)" "SSL/TLS" "STARTTLS (Aanvaar alle sertifikate)" "STARTTLS" "Vee e-pos uit op bediener" "Nooit" "Wanneer ek uit my inkassie uitvee" "IMAP-pad-voorvoegsel" "Opsioneel" "Rekening-opstelling" "Instellings vir uitgaande bediener" "SMTP-bediener" "Poort" "Sekuriteitstipe" "Vereis aanmelding." "Gebruikernaam" "Wagwoord" "Rekening-opstelling" "Bedienerinstellings" "Bediener" "Domein\\Gebruikernaam" "Gebruik veilige verbinding (SSL)" "Aanvaar alle SSL-sertifikate" "Kliëntsertifikaat" "Kies" "Gebruik kliëntsertifikaat" "Verwyder" "Geen" "Mobiele toestel se ID" "Rekeninginstellings" "Rekeningopsies" "Hoe gereeld inkassie kontroleer" "Nooit" "Outomaties (stootpos)" "Elke 5 minute" "Elke 10 minute" "Elke 15 minute" "Elke 30 minute" "Elke uur" "Stuur e-pos by verstek vanaf hierdie rekening." "Laat my weet wanneer ek e-pos kry." "Sinkroniseer kontakte uit hierdie rekening." "Sinkroniseer kalender vanaf hierdie rekening." "Sinkroniseer e-pos vanaf hierdie rekening." "Laai aanhegsels outomaties af wanneer aan Wi-Fi gekoppel is" "Opstelling kon nie voltooi word nie" "Dae om te sinkroniseer" "Outomaties" "Een dag" "Drie dae" "Een week" "Twee weke" "Een maand" "Alle" "Gebruik rekening se verstek" "Gebruikernaam of wagwoord verkeerd." "Gebruikernaam of wagwoord verkeerd."\n"(%s)" "Kan nie veilig aan bediener koppel nie." "Kliëntsertifikaat vereis. Koppel aan bediener met die kliëntsertifikaat?" "Sertifikaat ongeldig of ontoeganklik." "Die bediener het met \'n fout gereageer; kontroleer jou gebruikernaam en wagwoord en probeer weer." "Kan nie aan bediener koppel nie." "TLS vereis, maar nie deur bediener ondersteun nie." "Stawingsmetodes word nie deur bediener ondersteun nie." "Kan nie verbinding met bediener open nie vanweë sekuriteitsfout." "Kan nie verbinding met bediener open nie." "Jy het \'n verkeerde bedieneradres ingevoer, of die bediener vereis \'n protokolweergawe wat nie deur e-pos ondersteun word nie." "Jy het nie toestemming om met hierdie bediener te sinkroniseer nie. Kontak asseblief jou bediener se administrateur vir meer inligting." "Afstand-sekuriteitsadministrasie" "Die bediener %s vereis dat jy dit toelaat om sekere sekuriteitskenmerke van jou Android-toestel afgeleë te beheer. Wil jy hierdie rekening klaar opstel?" "Jy kan nie \'n rekening se gebruikernaam verander nie. Om \'n rekening met \'n ander gebruikernaam by te voeg, raak \"Voeg rekening by\"." "LET WEL: As jy die e-posprogram se magtiging om jou toestel te administreer, deaktiveer, sal alle e-posrekeninge wat dit benodig, uitgevee word, tesame met hul e-posse, kontakte, kalendergebeure en ander data." "Sekuriteitsopdatering vereis" "Rekening \"%s\" vereis opdatering van sekuriteitsinstellings." "Sekuriteitsopdatering vereis" "Toestelsekuriteit" "Die bediener %s vereis dat jy dit toelaat om sekere sekuriteitskenmerke van jou Android-toestel afgeleë te beheer." "Redigeer details" "Wagwoord vir skermslot verval" "Jou skermslot se PIN of wagwoord het verval." "Wagwoord vir skermslot het verval" "Wagwoord vir skermslot verval" "Jy moet jou skermslot se PIN of wagwoord gou verander, anders gaan %s se data uitgevee word. Wil jy dit nou verander?" "Wagwoord vir skermslot het verval" "Die data vir %s word van jou toestel afgevee. Jy kan dit teruglaai deur jou skermslot se PIN of wagwoord te verander. Wil jy dit nou verander?" "Raak van ongestoorde veranderinge ontslae?" "Kon nie aanmeld nie" "Die gebruikernaam of wagwoord vir %s is verkeerd. Dateer hulle nou op?" "Verstek rekening" "Stuur e-pos by verstek vanaf hierdie rekening" "Laai aanhegsels outomaties af" "Laai aanhegsels outomaties af wanneer aan Wi-Fi gekoppel is" "E-poskennisgewings" "Sinkroniseerfrekwensie, kennisgewings, ens." "Wys in statusbalk wanneer e-pos aankom" "Hoe gereeld inkassie kontroleer" "Inkomende instellings" "Gebruikernaam, wagwoord en ander instellings vir inkomende bediener" "Uitgaande instellings" "Gebruikernaam, wagwoord en ander instellings vir uitgaandebediener-instellings" "Rekeningnaam" "Jou naam" "Handtekening" "Vinnige reaksies" "Redigeer teks wat jy gereeld invoeg wanneer jy e-posse skryf" "Las teks by die boodskappe wat jy stuur" "Kennisgewingsinstellings" "Datagebruik" "Redigeer vinnige antwoord" "Stoor" "Sinkroniseer kontakte" "Sinkroniseer kontakte vir hierdie rekening" "Sinkroniseer kalender" "Sinkroniseer kalender vir hierdie rekening" "Sinkroniseer e-pos" "Sinkroniseer e-pos vir hierdie rekening" "Vibreer" "Vibreer ook wanneer e-pos aankom" "Altyd" "Net wanneer stil" "Nooit" "Vibreer" "Kies \'n luitoon" "Bedienerinstellings" "Verwyder rekening" "Die rekening \"%s\" sal uit E-pos verwyder word." "Verwyder rekening" "Verwyder rekening" "Sinkroniseeropsies" "Sinkroniseeropsies (%s)" "Sinkroniseer instellings" "Kontroleer gereeldheid" "Dae om te sinkroniseer" "E-posrekening" "Kies \'n rekening" "Kies \'n vouer" "Rekening nie gevind nie. Dit is dalk verwyder." "Vouer nie gevind nie. Dit is dalk verwyder." "Slegs sekere \"Plus\"-rekeninge sluit POP-toegang in wat hierdie program in staat stel om te koppel. As jy nie kan aanmeld met jou korrekte e-posadres en wagwoord nie, het jy dalk nie \'n betaalde \"Plus\"-rekening nie. Gebruik asseblief die webblaaier om hierdie e-posrekeninge te sien." "Voor jy hierdie e-posrekening opstel, besoek asseblief die T-Online-webwerf en skep \'n wagwoord vir POP3-e-postoegang." "Korporatief" "Microsoft Exchange ActiveSync" "Die rekeningbestuurder kon nie die rekening skep nie; probeer asseblief weer." "E-pos" "Aktiveer bedienergespesifiseerde veiligheidsbeleide" "Deursoek tans %s…" "%1$d resultaat van %2$s" "%1$d resultate van %2$s" "Instellings" "Algemene voorkeure" "Programvoorkeure" "Outovoortgaan" "Kies watter skerm moet wys nadat jy \'n boodskap uitvee" "Gaan voort na" "Nuwer boodskap" "Ouer boodskap" "Boodskaplys" "Grootte van boodskapteks" "Wys boodskappe se inhoud in piepklein teks" "Wys boodskappe se inhoud in klein teks" "Wys boodskappe se inhoud in normale grootte" "Wys boodskappe se inhoud in groot teks" "Wys boodskappe se inhoud in reusagtige teks" "Grootte van boodskapteks" "Piepklein" "Klein" "Normaal" "Groot" "Reusagtig" "Antwoord almal" "Maak \"Antwoord almal\" die verstek vir reageer op boodskappe" "Laai verstek vir \"Wys prente\" terug" "Laai verstek terug vir alle senders (moenie prente outomaties wys nie)" "\"Wys prente\" uitgevee." "%1$d van %2$s" "Wag vir sinkronisasie" "Jou e-pos sal binnekort verskyn." "Tik ikoon om te verander" "Gekombineerde inkassie" "Ongelees" "Gester" "Laai tans…" "Raak om op te stel" "Jy het nog nie \'n e-posrekening opgestel nie." "999+" "Deursoek e-pos" "Soek %1$s" "Soekresultate vir \"%1$s\"" "Wag vir resultate" "Sommige bedieners neem \'n lang tyd." "Vouers"